Testimonials

Buffelspoort Boerdery

In die Kransberge is ondergrondse water redelik skaars Ons het verskeie boorgate gesink wat aangewys was deur tradisionele waterwysers en sogenoemde  wetenskaplike kenners. Meeste van die boorgate was onsuksesvol. Mervyn Milner het twee boorgate op ons eiendom anngewys en beide was suksesvol. Nie alleen het hy die sterktse redelik akkuraate water bepaal maar ook die diepte van die water.
Ek kan in alle vrymoedlikheid vir Mervn aanbeveel indien u waterprobleme op u eindom het.

T Rousouw (Alma)

Montagu Rose Guest House

Gedurende Junie 2006 was Mervyn Milner op besoek aan ons vakansieplaas by die Breerivier naby Kaap Infanta. Die gebied is daarvoor bekend dat die kwaliteit van die ondergrondse water brak smaak en ook nie geskik is vir tuin of landbou doeleindes nie.

Op my versoek het Mervyn aangebied om bruikbare water op die grond aan te wys. Hy het verskeie plekke aangewys waaronder n bron wat nie baie sterk sou wees nie maar wel hoofsaklik vars.. So n plek is toe gevind en gemerk. Die ander bronne sou brak water oplewer.

Mnr Jay Smith van Smith drilling inc. van Montagu het op 25 mei 2007 op die aangewese plek geboor en verskillende breuke is tussen 55 en 70 meter gevind. Slegs die heel eerste breuk het water met n effense brak smaak gelewer maar die res was vars en van goei kwalitiet. Dit was dus bruikbaar wees beide vir huishoudelik so wel as landbou doeleindes.

Die sterke was onvgeveer 5000 L per uur. Sy akuraateheid is verstomend en ek sal hom beslis aanbeeveel..

Dr BP Jansen van Rensberg

Referrals:

Habdron Properties 0825525489
Hannes Smuts 0823214123
Peter Plum 0825584628
Frikkie Venter 0823738777
Marlise van Aswegan 0834402690
APK Church/Kerk Thabazimbi 0828529930
Johan Du Toit 0871511837
Mike Hodge 0823232456
Theuns Rossouw 0878082950
Sean Du Toit 0833266156
Vic Wentzel 0147790649
Liezie Le Roux 0828934208
Prof. Ben van Rensburg 0824511989
Ian Web ( Ex Andelusite Resources) 0723351815
President Hotel Cape Town (Ben) 0795202332
Bob Stanway 0875576552
Andre Minaar 0731409885
Gill Lawrenson 0824470298
Gerhard Swanepoel 0829258229
Cos Caveleros 0116223026


All the above are only a few of many who have fresh clean water in areas where there is a lot of brak/brackish and salt.

Our Address

Mervyn Milner

PostNet Suite 212
P/Bag x 16, 7200
Hermanus, South Africa

Phone Contacts

Mobile : +27 (0) 82 558 8593